OUDTSHOORN NUUS - Die vonnisoplegging van Magdaleen Titus en Justice Mooi moes vandag in die rondgaande hooggeregshof op Oudtshoorn begin.
Dit is egter na 2 Maart uitgestel omdat die voorvonnisverslae nie opgestel is nie.
Titus en Mooi is verlede jaar skuldig bevind aan die moord op Titus se man Preston op 1 Desember 2017.
Masithembe January en Natasha Stuurman is ook vir die moord aangekla, maar is onskuldig bevind.
Lees vorige artikels:
- Swart Vrydag vir Maggie
- Weermagmoord: Geen borg vir Titus
- Weermagmoord: Titus en Mooi skuldig
- Staat vra dat twee uitgespreek word
- Weermagmoordverhoor: uitspraak gaan môre voort
- Weermagmoord: Regter steeds besig met uitspraak
- Weermagmoord: Titus-uitspraak begin vandag
- Weermagmoord: Uitspraak uitgestel na Donderdag
- Uitspraak in weermagmoord volgende week
- Weermagmoord: Slotbetoë begin
- Magdaleen Titus te siek vir hof
- Weermagmoord: Titus te siek vir hof
- Weermagmoordverhoor nader einde
- Stuurman en MJ het van moord geweet
- Weermagmoord: MJ getuig
- Natasha Stuurman steeds in getuiebank
- Stuurman het van beplande moord geweet
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'