Update
OUDTSHOORN NUUS - Die saak teen die vier verdagtes wat van die moord op Preston Titus aangekla word, is vandag na Vrydag in die rondgaande hooggeregshof op Oudtshoorn uitgestel.
Magdaleen Titus, die beweerde meesterbrein agter die moord op haar man, was vandag te siek om hofverrigtinge by te woon.
Die ander drie verdagtes, Natasha Stuurman, Justice Mooi en Masithembe January was wel teenwoordig.
Haar regsverteenwoordiger Henk Carstens het die brief aan die hof oorhanding. Die hof moes vandag met slotbetoë van die staat sowel as die verdediging begin het.
Die hof het egter die saak na Vrydag uitgestel.
Lees vorige artikels hier:
- Weermagmoordverhoor nader einde
- Stuurman en MJ het van moord geweet
- Weermagmoord: MJ getuig
- Natasha Stuurman steeds in getuiebank
- Stuurman het van beplande moord geweet
- Weermagmoord: Hof verdaag tot Dinsdag
- Weermagmoord: Titus klaar in getuiebank
- Weermagmoord: Moordverhoor verdaag
- Weermagmoord: Hof verdaag vir vandag
- Weermagmoord: Titus steeds in getuiebank
- Weermagmoord: Magdaleen Titus getuig
- Moordverhoor môre voortegesit
- Titus-verhoor gaan November voort
- Staat sluit saak in Titus-moordverhoor
- Klip se ma in getuiebank
- Weermagmoord: Verhoor gaan voort
- Weermagmoord: Klip weer in getuiebank
- Weermagmoord: Moordverdagte se verklaring aanvaar
- Weermagmoord: Verdagte getuig in Titus-verhoor
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'