Update
OUDTSHOORN NUUS - Die uitspraak in die verhoor van die verdagtes in die Preston Titus-moord, begin vandag.
Al vier verdagtes is teenwoordig.
Die hof is vanoggend stampvol en ekstra polisiebeamptes is ingeroep om die skare te beheer.
Magdaleen Titus, Justice Mooi, Natasha Stuurman en Masithembe January (MJ) staan tereg op klagtes van regsverydeling en moord.
Regter Nolwasi Boqwana. Foto's: Liezl van Niekerk
Lees vorige artikels hier:
- Weermagmoord: Uitspraak uitgestel na Donderdag
- Uitspraak in weermagmoord volgende week
- Weermagmoord: Slotbetoë begin
- Magdaleen Titus te siek vir hof
- Weermagmoord: Titus te siek vir hof
- Weermagmoordverhoor nader einde
- Stuurman en MJ het van moord geweet
- Weermagmoord: MJ getuig
- Natasha Stuurman steeds in getuiebank
- Stuurman het van beplande moord geweet
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'