Update
OUDTSHOORN NUUS - Stephanus Olivier (60), die pastoor wat skuldig bevind is op drie aanklagtes van verkragting, vier van seksuele aanranding en 24 vir die besit van kinderpornografie, kon verlede Donderdag weer nie plaasvind nie omdat sy regsverteenwoordiger om mediese redes weer nie beskikbaar was nie.
Die verkragting en seksuele aanranding het in 2003 plaasgevind toe die twee klaers onderskeidelik 13 en 14 jaar oud was.
Olivier het alle getuienis teen hom as vals, absurd en belaglik afgemaak.
Streeklanddros, Daniel Boks, het egter die getuienis van die twee klaers sowel as van ander staatsgetuies as geloofwaardig bevind, terwyl dieselfde nie van Olivier gesê kan word nie.
Boks het die saak vir ‘n laaste keer tot 27 September uitgestel en Olivier se borgtog van R10 000 verleng.
Vorige artikels:
- Olivier skuldig aan verkragting
- Olivier hoor in April sy lot
- Pastoor se saak vir slotargumente uitgestel
- Vier getuig in pastoorsaak
- Pastoorsaak vir verdere verhoor uitgestel
- Pastoor in Julie verder verhoor
- Pastoor se verhoor weens siekte uitgestel
- Staat sluit saak in pastoor-verhoor
- Pastoor se saak gaan voort
- Pastoor se saak na 2021 uitgestel
- Pastoor in selfisolasie
- Deskundige getuig in pastoor-saak
- Pastoor-verhoor: Klaer se ouers getuig
- Pastoor-verhoor gaan voort
- Eerste klaer getuig in pastoor-verhoor
- Opvolg: Pastoor pleit inverkragtingsaak
- Pastoor pleit in verkragtingsaak
- Pastoor se verhoor na môre uitgestel
- Klagtes nog nie gevoeg
- Pastoor se saak uitgestel
- Nog moontlike klagtes kom in pastoor-saak
- Pastoor weer in hof
- Pastoor weer in hof
- Pastoor weer in hof
- Pastoor en gemeente huil saam
- Pastoor op borgtog vrygelaat
- Pastoor vas vir beweerde verkragting
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'