OUDTSHOORN NUUS - Die verhoor van Stephanus Olivier, die pastoor wat op 37 klagtes wat met seksuele misdrywe verband hou tereg staan, gaan vandag in die Oudtshoorn-streekhof voort.
Van die klagtes hou met pornografie verband en ander met verkragting en molestering van twee meisies wat ten tye van die voorvalle minderjarig was.
Die laaste twee staatsgetuies getuig vandag in die saak.
Die staat sal na verwagting vandag hul saak sluit.
Lees die volledige berig in dié week se Oudtshoorn Courant.
Vorige artikels:
- Pastoor se saak na 2021 uitgestel
- Pastoor in selfisolasie
- Deskundige getuig in pastoor-saak
- Pastoor-verhoor: Klaer se ouers getuig
- Pastoor-verhoor gaan voort
- Eerste klaer getuig in pastoor-verhoor
- Opvolg: Pastoor pleit inverkragtingsaak
- Pastoor pleit in verkragtingsaak
- Pastoor se verhoor na môre uitgestel
- Klagtes nog nie gevoeg
- Pastoor se saak uitgestel
- Nog moontlike klagtes kom in pastoor-saak
- Pastoor weer in hof
- Pastoor weer in hof
- Pastoor weer in hof
- Pastoor en gemeente huil saam
- Pastoor op borgtog vrygelaat
- Pastoor vas vir beweerde verkragting
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'