OUDTSHOORN NUUS - Oudtshoorn-besigheidskamer het Donderdag 29 Mei hul gebruiklike netwerkaand by die Oudtshoorn-gholfklub aangebied.
Hennie Davel van Y-Not Eiendomme was die borg van die aand en het die 'Smaakmaker, Lekker Nikki' as seremoniemeester opgetree.
Die aand is soos gebruiklik baie goed deur sakelui ondersteun.
Vier nuwe besighede het aangesluit:
You Call We Deliver, Makietie Venue, McDonalds Oudtshoorn en die Kangovalleie-landbouvereniging.
Die aand is afgesluit met versnaperinge en 'n gesellige kuier.
Fotogalery: Oudtshoorn-besigheidskamer hou 'n suksesvolle netwerkaand
Vorige berigte:
- Gemeenskapsdiens word sinvol aangewend
- Oudtshoorn-besigheidskamer kies nuwe bestuur
- Niel Els oorlede
- Sakelui word geteiken deur kuberdief
- Sakelui word aangemoedig om asblik-projek te ondersteun
- Oudtshoorn sakelui ryg toekennings in
- Besigheidskamer groei teen 'n tempo
- Abri Ferreira vereer
- Nuwe bestuur tydens AJV verkies
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’