OUDTSHOORN NUUS - Die laaste toetse wat op Oudtshoorn se drinkwater gedoen is, toon gee E.coli teenwoordigheid nie.
Volgens Aurelia Oliphant, munisipale woordvoerder, word Oudtshoorniete steeds aangeraai om die drinkwater te kook voor gebruik.
Die Raubenheimerdam is tans 47,27% vol en die Mellvilledam 100%, wat 5% tot die gesamentlike inhoud van die twee damme bydra, om die beskikbare damwater op 52,27% te staan te bring.
Lees vorige artikels:
- Damvlak daal, tariewe onveranderd
- Reservoirs skoongemaak, e.coli nul
- Damvlak onder 50%
- Drinkwater minder troebel
- Daadwerklike aksie teen troebel water
- Opvolg: Troebel drinkwater
- Troebel drinkwater verduidelik
- Opvolg: Water is weer reg vir gebruik
- Oudtshoorn-water weer reg vir gebruik
- Drinkwater moet steeds gekook word
- Chlorine dose at maximum
- Muis of duif dalk in stelsel
- Drinkwater: Hoë bakterieë lesing
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'