Update Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Familie en vriende van Marilize Nortier het vanoggend voor die Oudtshoorn-landdroshof bymekaar gekom om 'n petisie oor die "ligte vonnis" van Sidney Berry aan die hooflanddros te oorhandig.
Volgens Leon Campher, stigter van Community Against Crime wat die optog lei, moet die familie die vonnis appelleer.
VIDEO:
Lees vorige artikels:
- Berry-verhoor word weereens uitgestel
- Verhoor van Berry weer uitgestel
- Berry vlugtig in die hof
- Nortier-saak uitgestel na 2021 weens COVID-19
- Nortier-saak uitgestel
- Bestuurder uiteindelik in hof
- Berry verskyn in hof
- Saak teen bestuurder begin
- Dossier nog nie afgelewer nie
- DOV vervolg na 'n jaar
- Bestuurder word uiteindelik vervolg
- Troosdiens vir botsingslagoffer
- Jong botsingslagoffer het verdrink
- Vroeë oggend grotte-pad ongeluk
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’