Update Video
OUDTSHOORN NUUSFLITS EN VIDEO - Daar is 'n groot groep mense by die hof in afwagting op die verskyning van Magdaleen Titus en Natasha Stuurman op die moordklag van Preston Titus.
Hulle is Vrydag in hegtenis geneem.
Stafsersant Preston Titus se liggaam is op 2 Desember verlede jaar met verskeie steekwonde in sy huis op die weermagbasis gevind.
Hy is die man van ANC-raadslid van die Oudtshoorn-munisipaliteit en 'n lid van die ANC se provinsiale uitvoerende raad in die Wes-Kaap, Magdaleen Titus.
Nog 'n beskuldigde, Justice Mooi se borgtogaansoek gaan ook vandag voort.
Kyk 'n video hieronder.
Meer inligting volg soos dit beskikbaar word.
Lees vorige artikels:
- Magdaleen Titus arriveer op Oudtshoorn
- Weermagmoord: Magdaleen Ttius aangekeer
- Verdagte in weermagmoord gevonnis
- Weermagmoord-opvolg
- Borgtog aansoek weer uitgestel
- 2 moordverdagtes in hof
- 2de moordverdagte in hof
- Weermagmoord: Borgtogaansoek uitgestel
- Weermagmoord: Nog een in hegtenis
- Weermagmoord: Optog buite hof
- Verdagte in weermagmoord in hof
- Vermoorde soldaat gehuldig
- 2 in Hegtenis vir moord
- Man en vrou gearresteer in Titus-moord
- ANC-Raadslid tans nie in hegtenis
- Geen arrestasie na moord
- Eggenoot van raadslid sterf
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'