Update
OUDTSHOORN NUUS - Die saak teen Stephanus Olivier, die pastoor wat in 2018 in hegtenis geneem is, se saak is vandag in die Oudtshoorn-streekhof na 23 Februarie 2021 uitgestel.
Alle sake is vandag uitgestel omdat die hof weens Covid gesluit is.
Dié saak is Oktobermaand uitgestel omdat die pastoor in selfisolasie was.
Hy staan tereg op 37 klagtes wat met seksuele misdrywe verband hou.
Van dit hou met pornografie verband en ander met verkragting en molestering van twee meisies wat ten tye van die voorvalle minderjarig was.
Vorige artikels:
- Pastoor in selfisolasie
- Deskundige getuig in pastoor-saak
- Pastoor-verhoor: Klaer se ouers getuig
- Pastoor-verhoor gaan voort
- Eerste klaer getuig in pastoor-verhoor
- Opvolg: Pastoor pleit inverkragtingsaak
- Pastoor pleit in verkragtingsaak
- Pastoor se verhoor na môre uitgestel
- Klagtes nog nie gevoeg
- Pastoor se saak uitgestel
- Nog moontlike klagtes kom in pastoor-saak
- Pastoor weer in hof
- Pastoor weer in hof
- Pastoor weer in hof
- Pastoor en gemeente huil saam
- Pastoor op borgtog vrygelaat
- Pastoor vas vir beweerde verkragting
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'