Update Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Al 14 lede van die backyard dwellers is sowat ‘n halfuur gelede op aanklagte van onwettige betreding vrygelaat nadat hulle vanmiddag op 'n klag van onwettige betreding in hegtenis geneem is.
Volgens hul leier, Zyna Mduma, is hulle gewaarsku om op 29 November in die hof te verskyn.
Mduma sê dat hulle verheug is dat hulle moreoggend omstreeks 10:00 ‘n vergadering met die Oudtshoorn munisipaliteit kan hê sodat daar ‘n werkbare oplossing vir almal bespreek kan word.
Kyk 'n video hieronder:
Lees vorige artikels:
- Opvolg: Besetters in hegtenis
- Besetters in hegtenis
- Dag vier vir besetters
- Betoging by raadsvergadering bespreek
- Pad weer gesluit
- Eerste besetters slaan op
- N12 Binnekort weer oop
- De Rustpad gesluit
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'