Update Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Ondanks 'n onderneming om nie met verkeer in te meng nie, het die groep betogers weer die pad gesluit om reaksie van die munisipaliteit te kry.
Die N12 is dus vir die oomblik by die gholfbaan gesluit.
Kyk 'n video hieronder:
Lees vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'