Update Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Vier dae nadat die Backyard Dwellers of Hope, langs die gholfbaan begin plak het, het hulle nog geen amptelike terugvoering van die munisipaliteit ontvang nie.
Intussen het inwoners oorkant die N12 in Vyfdelaan aangedui dat hulle teen die besetters gaan optree as die munisipaliteit hulle nie verwyder nie.
Volgens die Backyard Dwellers beplan hulle egter nie om die grond permanent te beset nie. Hulle is van voorneme om daar te bly totdat die munisipaliteit 'n stuk grond aan hulle beskikbaar stel.
Kyk 'n video hieronder:
Lees vorige artikels:
- Betoging by raadsvergadering bespreek
- Pad weer gesluit
- Eerste besetters slaan op
- N12 Binnekort weer oop
- De Rustpad gesluit
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'