Update
OUDTSHOORN NUUS - Die aantal vrouens en een man wat ‘n struktuur by die gholfbaan opgeslaan het is vanmiddag in hegtenis geneem.
Volgens die woordvoerder van die Backyard Dwellers of Hope is ‘n klag van onwettige betreding teen hulle gelê.
Hulle moet volgens haar vanaand in die selle deurbring en môre in die hof verskyn.
Mense wat voor die polisiestasie staan ter ondersteuning van die Backyard Dwellers. Foto: Verskaf
Lees vorige artikels:
- Dag vier vir besetters
- Betoging by raadsvergadering bespreek
- Pad weer gesluit
- Eerste besetters slaan op
- N12 Binnekort weer oop
- De Rustpad gesluit
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'