Update
OUDTSHOORN NUUS - Die mense wat gister en vanoggend langs die N12 betoog het, is in kennis gestel dat hulle kwessie oor behuising môre op 'n raadsvergadering bespreek sal word.
Hulle het die pad oopgemaak en gesê verdere optrede sal deur môre se vergadering bepaal word.
Lees vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'