OUDTSHOORN NUUS - Richter Scholtz het onlangs sy afdeling by die Klein-Karoo-tennistoernooi, wat by Wesbank-tennisklub plaasgevind het, gewen.
Die toernooi word aangebied deur JK Tennis en Totally Tennis met JK Koch en Pieter van der Walt as afrigters.
Volgens Koch het hulle na die eerste toernooi verlede jaar besluit om dit voortaan elke kwartaal aan te bied.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'