OUDTSHOORN NUUS - Vyf skopboksers van Laerskool Wesbank het op 25 Augustus aan die South Coast Challenge deelgeneem.
Die leerders is voor, van links: Caralize Kritzinger (1 silwer), Auden Olivier (2 silwer) en Jayden du Plessis (1 goud en 1 silwer). Agter: Wian Marais (2 silwer) en Anando Olivier (1 silwer en 1 brons).
Caralize Kritzinger (1 silwer), Auden Olivier (2 silwer) en Jayden du Plessis (1 goud en 1 silwer). Agter: Wian Marais (2 silwer) en Anando Olivier (1 silwer en 1 brons).
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'