Gallery
OUDTSHOORN NUUS - Leerkragte van Bergsig Primêr het Maandagoggend 1 Desember geskenke wat ingesamel is aan ao Jacinda April sektorbevelvoerder, Bridgton-polisiestasie oorhandig as deel van 'n Santa Drive wat hulle gesamentlik aangepak het.
Die geskenke is oorhandig aan inwoners van die Coronation Tehuis vir bejaardes in Bridgton.
Volgens ao April lê die skool, asook Coronation Tehuis vir bejaardes haar na aan die hart.
Fotogallery: Bergsig maak harte oop vir Kersfees
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’