Video
LADISMITH NUUS - Ongeveer 30 fietsryers het vanoggend voor hanekraai opgestaan om aan die Wheel to Heal-veldtog deel te neem.
Hierdie veldtog beoog om ongeveer R3-miljoen in te samel vir die diagnose en behandeling van kanker en veelvuldige sklerose.
Hulle sal môreoggend hul veldtog voorsit en na Ladismith vertrek. Hierdie fietsryers sal teen 11 Desember die Kaap bereik wat die eindbestemming van hierdie veldtog is.
VIDEO - Wheels to Heal-veldtog onderhoud met Dr. Elias Parker ( Video: Sonia Wahl).
VIDEO - Fietsryers se Wheel to Heal-veldtog ( Video: Sonia Wahl).
Die groepfietsryers is almal veilig in Oudtshoorn. Hulle gaan nou na hul verblyf vir die aand vertrek.
Foto's: Sonia Wahl
'Ons bring jou die nuutste Ladismith, Karoo nuus'