OUDTSHOORN KRIEKETNUUS - Jaydin Louw, gr. 12-leerder van Hoërskool Oudtshoorn, is na afloop van die Puntfest-kriekettoernooi vir 'n gekombineerde span gekies wat vanaf 16 tot 25 Junie 2020 in Sri Lanka gaan toer.
Louw is tans die kaptein van die Struisies o. 19-Aspan en is ook vir die SWD-span gekies wat in Desember in Pietermaritzburg gaan meeding.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'