Update
OUDTSHOORN NUUS - Daar is pas met die borgtogaansoek van Justice Mooi deur die ondersoekbeampte, ao Martin le Roux, bevestig, dat op grond van Sixabiso Klip se bekentenis vanoggend drie lasbriewe vir Magdeleen Titus, Natasha Stuurman en 'n derde verdagte slegs bekend as MJ uitgereik is.
Die persoon wat pas deur die polisie in hegtenis geneem is is Natasha Stuurman.
Ons het pas bevestiging gekry dat Magdeleen Titus op Barrydale in hegtenis geneem is.
Ons het ook verder verneem dat die polisie 'n derde verdagte (MJ) Mashaimthembe January soek.
Die borgtog aansoek van Justice Mooi sal Maandag voortgaan.
Mense buite die polisiestasie op Oudtshoorn.
Lees vorige artikels:
- Verdagte in weermagmoord gevonnis
- Weermagmoord-opvolg
- Borgtog aansoek weer uitgestel
- 2 moordverdagtes in hof
- 2de moordverdagte in hof
- Weermagmoord: Borgtogaansoek uitgestel
- Weermagmoord: Nog een in hegtenis
- Weermagmoord: Optog buite hof
- Verdagte in weermagmoord in hof
- Vermoorde soldaat gehuldig
- 2 in Hegtenis vir moord
- Man en vrou gearresteer in Titus-moord
- ANC-Raadslid tans nie in hegtenis
- Geen arrestasie na moord
- Eggenoot van raadslid sterf
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'