Update
OUDTSHOORN NUUSFLITS - Die werknemer van Badenhorst Slaghuis, Fritz Jacobs - wat met die werk se geld en bakkie verdwyn het - en sy vriendin Tammy Weyers se borgtogaansoek gaan vandag voort.
Jacobs se ma het pas getuig.
Sy het die hof gevra dat die hof nie borgtog aan haar seun toestaan nie.
Volgens haar is daar 'n waarskynlikheid is dat Jacobs weer dwelms kan gebruik.
Jacobs en Weyers word van diefstal en die gebruik van 'n voertuig sonder die eienaar se toestemming aangekla.
Die saak duur voort.
Meer inligting volg soos dit beskikbaar raak.
Lees vorige artikels:
- Landdros sê môre oor borg
- Borgtogaansoek uitgestel
- Paartjie verskyn in die hof
- Paartjie in Knysna vasgetrek
- Fritz Jacobs gevang
- Nog geen nuus oor twee vermistes
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'