TUINROETE | KAROO NUUS - Group Editors ondersteun die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Woord van die Week-inisiatief.
Om 'n woord te borg, besoek www.wat.co.za
Malsgroen b.nw. (minder gebruiklik) Lig of sterk gelerig groen; ook, mals en groen: ’n Malsgroen graswelwing (F. Steyn: Wêreld, 1960, 57). Oor ’n paar dae ... sal jy ... die malsgroen rytjies saaigoed sien staan (C. Barnard: Chriskras, 1972, 49). Die spanspeklande, malsgroen en halfdragtig (E. Kotze: Halfkrone, 1982, 105).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’