OUDTSHOORN NUUS - Leon Campher van die Dysselsdorp Advieskantoor is pas as onderburgemeester van die raad verkies.
Chris Mcpherson (DA) het Campher gelukgewens en opgemerk dat dit die eerste keer in die geskiedenis van Oudtshoorn is dat beide die burgemeester en onderburgemeester van Dysselsdorp is.
Vlancio Donson (Icosa) het beide mosies van wantroue teen die burgemeester, Chad Louw, en die hoofsweep van die raad, Nomsa Jaxa, teruggetrek.
Leon Campher. Foto's: Wyndham Ewerts
Vorige artikels:
- Raadslid Sonia Bentley bedank
- Publiek wag in spanning
- Walter Hendricks se ontslag onwettig
- Hendricks se ontslag onwettig
- Donson en Hendricks uit
- Donson uitgestem as Onderburgemeester
- Gerald de Jager nuwe munisipale bestuurder
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'