Update
OUDTSHOORN NUUS - In 'n dramatiese wending het Raadslid Sonia Bentley (GOOD), 'n kort rukkie gelede as speaker van die raad bedank.
Op n vraag van raadslid Vlancio Donson (ICOSA) waarom sy bedank, het sy genoem dat sy voel die raadslede haar nie vertrou om haar werk te doen nie.
Raadslede is nou in 'n koukus-vergadering om kandidate te bespreek om Bentley te vervang.
Vorige artikels:
- Publiek wag in spanning
- Walter Hendricks se ontslag onwettig
- Hendricks se ontslag onwettig
- Donson en Hendricks uit
- Donson uitgestem as Onderburgemeester
- Gerald de Jager nuwe munisipale bestuurder
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'