OUDTSHOORN NUUS - Onderburgemeester Vlancio Donson (ICOSA) is sopas deur meerderheid raadslede (13 teenoor 12) uit sy posisie gestem.
Vir alle praktiese doeleindes is ICOSA ook nie meer deel van die ANC-koalisie nie.
Donson se opvolger sal 29 April tydens 'n raadsvergadering aangewys word.
Alle mosies van wantroue sal ook tot dan oorstaan.
Vorige artikel: Gerald de Jager nuwe munisipale bestuurder
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'