KAROO NUUS - All Blacks-rugbyspan het die afgelope naweek koning gekraai in die Central Sport Club-toernooi wat in Graaff-Reinet gehou is.
Die spanne wat deelgeneem het was Knights van Gauteng, Central SC, Central-uitnodigingspan, Eldoronians Veterans en All Blacks.
Die manne in swart het in die eindstryd die gasheer, Central SC, met 17 - 10 geklop.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'