OUDTSHOORN RUGBYNUUS - Die rugbyspan van Volmoed, Adias het Saterdag sy seisoen in 'n SWD-Super C-liga wedstryd (Oos) met 'n oorwinning (26-5) oor Oudtshoorn-rugbyklub afgeskop.
Op die foto duik Realdo Muller oor die doellyn vir sy drie.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'