KLEIN KAROO NUUS - Wyndham Ewerts, joernalis van die Oudtshoorn Courant, is verlede Donderdagaand tydens 'n spoggeleentheid in George as die Eden-sportraad se sportjoernalis van die jaar aangewys.
Lees die volledige berig op bladsy 15 van vandag se Oudtshoorn Courant.
'Ons bring jou die nuutste Klein Karoo nuus'