Update
OUDTSHOORN NUUS - Die saak teen Magdaleen Titus en haar medebeskuldiges het amptelik begin.
Die twee klagtes waar op hulle tereg staan is die van moord en die verberging van bewyse.
Al vier beskuldiges het onskuldig op die klagtes teen hulle gepleit en het aangedui dat hulle van hul swygreg gebruik gaan maak.
Magdaleen se man, Preston Titus is in die nag van 1 Desember 2017 in sy slaapkamer in die weermagbasis op Oudtshoorn vermoor.
Die twee klagtes waar op hulle tereg staan is die van moord en die verberging van bewyse. Foto's: Liezl van Niekerk
Lees vorige artikels:
- Weermagmoord: Verdagtes vandag in hof
- Maggie titus se prokureur onttrek
- Voorverhoor in Titus-Moord uitgestel
- Weermagmoord na hooggeregshof
- Hooggeregshofdatums vir soldaat se moordverdagtes
- Weermagmoord: Saak uitgestel
- Weermagmoord-saak uitgestel
- Weermagmoord-saak uitgestel
- Weermagmoord: MJ borgtog geweier
- Maggie en medebeskuldigdes in hof
- Weermagmoord-verdagte laat vaar borgtogaansoek
- Weermagmoord: Borgaansoek van MJ uitgestel
- Weermagmoord: Borgtogaansoek uitgestel
- Weermagmoord: Vyfde verdagte vas
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'