Update
OUDTSHOORN NUUS - Terwyl grondspanne besig is om die aankomende brand in die omgewing van die Raubenheimerdam reg van voor te bestry, word 'n vliegtuig ingespan om die brand uit die lug te bestry.
Die vliegtuig dra 3 000 liter water op 'n slag en word telkens met behulp van Oudtshoorn se brandweer by die lughawe hervul.
Die brand is nog nie geblus nie.
Die vliegtuig word met behulp van Oudtshoorn se brandweer by die lughawe hervul.
Vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'