Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die Swartbergpas is vanoggend soos spitsverkeer in die Klein-Karoo met dosyne mense wat tot bo in die pas wil ry om in die sneeu te stap.
'n Gedeelte van die pas naby die bopunt is egter glad en word nie aanbeveel vir voertuie wat nie vierwielaangedrewe is nie.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'