Update Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die beseerde motorfietsryer is onderweg na George. Hy het beserings aan sy been, arm en kop opgedoen.
Die dokter wat op die toneel gehelp het, is dr Gert Bezuidenhout van Mosselbaai.
Die motorfietsryer word na die George Medi-kliniek geneem.
Die pad is weer oop vir verkeer.
Kyk 'n video hieronder:
Nooddienste op die toneel.
Lees 'n vorige artikel hier: Motorfietsryer ernstig beseer
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'