Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO'S - Die pad tussen Oudtshhoorn en Mosselbaai gaan binnekort gesluit word vir die noodhelikopter om by 'n botsingstoneel te land.
'n Motorfietsryer het net na die Robinsonpas beheer verloor en die veiligheidsreling getref.
Die motorfiets het uitgebrand en die motorfietsryer het in die pad beland. Die AMS noodhelikopter is ontbied.
'n Dokter wat na Mosselbaai onderweg was, was eerste op die toneel. Hy is steeds hier om bystand te lewer.
Kyk 2 video's hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'