Update
OUDTSHOORN NUUS - Die borgtogaansoek van Felicia Afrika het vinnig voor beurtkrag om 10:00, in Oudtshoorn-landdroshof plaasgevind.
Felicia Afrika se prokureur, Lourens Swanepoel van Coetzee en Van der Berg prokureurs het die borgtogaansoek verwerp.
Die rede hiervoor het Swanepoel aangevoer, is omdat sy lewensdreigemente gekry het en dit nie veilig vir haar sal wees om op borgtog vrygelaat te word nie.
Die saak is tot 13 April uitgestel.
Vorige artikels:
- Gemeenskap betoog teen borgtog
- Boutros May-moord: Borgaansoek uitgestel
- Verdagte vasgetrek in Boutros May-moord
- Geliefde Bridgton-rugbyklubspeler oorlede
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'