Update
OUDTSHOORN NUUS - Ao.Gretchen Micheals, woordvoerder van die Oudtshoorn-polisie, het sopas bevestig dat 'n 24-jarige vrou net na 06:00 vanoggend, 12 Februarie op aanklagte van moord gearresteer is in verband met die voorval waarin Boutros May in die vroeë oggendure noodlottig gewond is.
May was 'n bekende en geliefde rugbyspeler verbonde aan Bridgton-rugbyklub.
Vorige artikel: Geliefde Bridgton-rugbyklubspeler oorlede
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'