Skole wat so amper geen druipelinge gehad het nie, is Hoërskool Oudtshoorn met 97.7%, Langenhoven Gimnasium met 97.8% en Hoërskool Uniondale met 95%.
Die slaagsyfer by die ander skole is soos volg:
Dysselsdorp Sekondêr: 73.3%
Aurial Kollege: 84.6%
Bridgton Senior Sekondêr: 83.5%
Fezekile Secondary: 61.2%
Beaufort-Wes Sekondêr: 79.5%
Ladismith Sekondêr: 77%
Môrester Sekondêr: 76.8
'Ons bring jou die nuutste Klein-Karoo nuus'