OUDTSHOORN NUUS - In 'n verrassende wending is Anel Berry (DA) sopas met 13 stemme teenoor 12 as die munisipale raad se nuwe hoofsweep ingestem.
Oomblikke voor die stemproses het Nomsa Jaxa (ANC) uit haar posisie as hoofsweep bedank.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'