RUGBY NUUS - Aurial Kollege se seuns- en dogters-rugbyspanne het verlede week teen Hoërskool Pacaltsdorp van George by die Bridgton-sportterrein kragte gemeet.
So het Aurial Kollege se spanne gevaar:
- o.15-span speel gelykop 15 elk
- o.17-dogterspan wen 5 - 0
- o.16-span verloor 17 - 15
- o.19-span verloor 12 - 5
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'