OUDTSHOORN NUUS - Kunstefees-liefhebbers van Nelspruit het die Laevelder en Oudtshoorn Courant se uitdaging aanvaar om die eerste Kunstefees-uitruil aantedurf.
Steve, Erika en Klasie besoek nou al meer as ‘n dekade lank die gewilde Innibos Nasionale Kunstefees in hul tuisdorp.
Woensdag het die drie kultuurtiere na Oudtshoorn vertek om die gasvryheid van die plaaslike gemeenskap eerstehands te beleef.
Juniemaand is dit dan die Nelspruiters se buurt om besoekers van Oodtshoorn by Innibos te verwelkom.
Hannes Visser, redakteur van Oudtshoorn Courant is opgewonde om die besoekers die naweek te ontmoet en meer te hoor van hul ondervindings by die KKNK.
Kunstefees-liefhebbers van Nelspruit het die Laevelder en Oudtshoorn Courant se uitdaging aanvaar om die eerste Kunstefees-uitruil aantedurf.