Motoriste se bestuurderslisensies is by 'n mobiele rekenaarsentrum geskandeer om vas te stel of daar enige uitstaande boetes of lasbriewe vir arrestasie is.
Die veldtog het Vrydag tot om 19:00 geduur.
Lees meer in Vrydag se Oudtshoorn Courant, asook aanlyn.

Motoriste se bestuurderslisensies is by 'n mobiele rekenaarsentrum geskandeer om vas te stel of daar enige uitstaande boetes of lasbriewe vir arrestasie is.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein-Karoo nuus'