OUDTSHOORN NUUS - 'n Gewaagde inbraak het in die vroeë oggendure by die Oudtshoorn-gholfklub plaasgevind met drank, lekkernye en kontant wat vermis word.
Die verdagte, wat na verneem word in hegtenis geneem is op die toneel, het toegang tot die perseel verkry deur die diefwering oop te buig; hy is wonder bo wonder loshande deur 'n piepklein spasie.
Om verdere sout in die wonde van die gholfbaan te vryf, is dit die tweede keer vandeesweek dat daar ingebreek word.
'n Navraag is na die Oudtshoorn-polisie gestuur.
Die verdagte is deur wonder bo wonder deur 'n piepklein spasie.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’