Update
OUDTSHOORN NUUS - Kobus Terblanche, die 63-jarige boer van die De Rust-omgewing, word vandag uit die Mediclinic George ontslaan.
Terblanche is verlede Dinsdag in die hoësorgeenheid van dié hospitaal opgeneem na hy positief vir Covid-19 getoets het.
Terblanche se dokter op Oudtshoorn, Dr Wessel Vermeulen, het dit 'n rukkie gelede bevestig en gesê dis 'n positiewe boodskap wat wys mens kan met vinnige mediese optrede herstel van die siekte.
Terblanche se dogter sê hy is opgewonde om huis toe te kom.
VERWANTE ARTIKELS:
- Oudtshoorn-pasiënte sterk goed aan
- Geneesheer gee Covid-indrukke
- Covid-pasiënt is 'n boer van De Rust
- Covid-pasiënt toon verbetering
- Nuutste oor Oudtshoorn Covid-pasiënte
- Dr Vermeulen toets negatief vir Covid-19
- Tweede Oudtshoorn Covid-19 geval
- Eerste Oudtshoorn Covid-19 pasiënt vertel
- Dokter in self-isolasie
- Oudtshoorn het eerste Covid-19-geval
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'