OUDTSHOORN NUUSFLITS - Die Oudtshoorn-munisipaliteit het sakelui in die sentrale besigheidsektor gevra om elektrisiteit spaarsamig te gebruik, aangesien hulle besig is om een van die transformators te diens.
Dit is onbekend hoe lank dit hulle sal neem om die diens te voltooi.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'