Video
OUDTSHOORN NUUSFLITS EN VIDEO - Die twee verdagtes wat vir die moord op Preston Titus op 2 Desember in hegtenis geneem is, verskyn vandag in die hof vir 'n borgtogaansoek.
Daar is reeds 'n aantal mense voor die hof.
Verskeie polisielede is reeds by die hof ontplooi om toegang te beheer.
Die twee verdagtes is Cabiso Klip (23) en Justice Mooi (30).
Die hofverrigtinge begin om 09:00.
Kyk 'n video hieronder:
Lees vorige artikels:
- 2de moordverdagte in hof
- Weermagmoord: Borgtogaansoek uitgestel
- Weermagmoord: Nog een in hegtenis
- Weermagmoord: Optog buite hof
- Verdagte in weermagmoord in hof
- Vermoorde soldaat gehuldig
- 2 in Hegtenis vir moord
- Man en vrou gearresteer in Titus-moord
- ANC-Raadslid tans nie in hegtenis
- Geen arrestasie na moord
- Eggenoot van raadslid sterf
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'