Video
DE RUST NUUS EN VIDEO - Personeel en komiteelede van Oudtshoorn en De Rust toerisme het vanoggend, 15 Desember, vanaf 07:00 vakansiegangers in die Klein Karoo verwelkom.
'n Vriendelike padblokkade buite De Rust is deur toerisme, 'n aantal Oudtshoorn raadslede, verkeersbeamptes en die SAPD gehou.
Geskenkpakkies met koerante, inligtingstukke en gebottelde water is aan die motoriste utgedeel.
Motoriste word daaraan herinner dat daar padwerke met twee verkeersbeheerpunte tussen De Rust en Oudtshoorn is.
Wagtydperk by elkeen kan ongeveer tien minute duur.
Kyk 'n video hieronder:
Geskenkpakkies met koerante, inligtingstukke en gebottelde water is aan die motoriste utgedeel.
'n Vriendelike padblokkade buite De Rust is deur toerisme, 'n aantal Oudtshoorn raadslede, verkeersbeamptes en die SAPD gehou.
Vakansiegangers is in die Klein Karoo verwelkom. Foto's: Hannes Visser
'Ons bring jou die nuutste De Rust, Klein Karoo nuus'