OUDTSHOORN NUUS - Theonique Marlis Edem (23), 'n oudleerder van Hoërskool Oudtshoorn, het haar diploma in verpleging as tuisversorger by die Robert Sobukwe Kollege voltooi.
Sy is die dogter van Rudie en Lorraine Edem.
Theonique bedank almal wat gehelp het om haar droom 'n realiteit te maak.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'