OUDTSHOORN - Die DA-vrouenetwerk van Oudtshoorn het op Maandag geskenkbottels van waardering aan die personeel van Oudtshoorn-kliniek gaan aflewer.
Jackie Meyer, voorsitter van die DA-vrouenetwerk, het die personeel bedank vir hulle toegewyde diens wat hulle aan die publiek lewer.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'