Sy het 3.1 kg geweeg en ma Henriëtta Afrika is vreeslik opgewonde oor haar volmaakte nuwejaarsgeskenkie.
Behalwe vir die feit dat Georga-Lee 'n naguiltjie is, is sy volgens haar ma stroopsoet.
Pa Godvine Meyer is ewe trots, maar Ceagan (8), haar boetie is nog klein bietjie jaloers, sê Henriëtta.
Stuur gerus foto’s van nuwejaars-, of Kersfeesbabas in die Oudtshoorn-streek aan [email protected] of skakel die Oudtshoorn Courant by 044 272 0432.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein-Karoo nuus'