Gallery Update
OUDTSHOORN NUUSFLITS - Onluste gaan voort op die De Rust-pad (N12).
Lede van die openbare orde polisie probeer om die raadslid te kry om met die mense te praat.
Die pad is steeds vir verkeer gesluit.
Daar is oproerigheid in Rose Valley oor werk op die N12 tussen Oudtshoorn en De Rust wat glo aan die mense belowe is.
Die gemeenskap het gisteroggend met 'n persoon wat deur provinsie afgevaardig is gesels, maar hy het aan die mense gesê dat daar slegs vir 5 persone werk is.
Die pad is steeds gesluit.
Oproeriges in rose valley
Lees vorige artikels hier:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'